Die verhaal van Josia: Wees lief vir Jehovah; haat wat sleg is

Gemotiveer deur sy liefde vir Jehovah God, begin koning Josia om valse aanbidding uit die land uit te roei. Sal hy suksesvol wees ten spyte van dreigemente en teenstand?

Die verhaal van Josia: Wees lief vir Jehovah; haat wat sleg is – Deel I

Oral rondom Josia aanbid mense vir Baäl. Sal Josia doen wat reg is in Jehovah se oë?

Die verhaal van Josia: Wees lief vir Jehovah; haat wat sleg is – Deel II

Koning Josia is vasbeslote om valse aanbidding uit te roei. Hy wil ook sy volk help om die begeerte te ontwikkel om vir Jehovah lief te wees en te doen wat reg is. Sal hy dit regkry?