Spring na inhoud

Jongmense vra—Hoe kan ek ware vriende maak?

Dit is nie altyd maklik vir jongmense om vriende te maak nie. Kyk hoe Tara ware vriende gevind het wat vir haar omgee, en vind uit hoe jy dit ook kan doen. Ander jongmense van regoor die wêreld vertel ook hoe hulle goeie vriende gemaak het.