“Hierdie woorde . . . moet in jou hart wees”

Watter belangrike les kan jy leer uit Deuteronomium 6:6? Hoe kry gesinne dit reg om ’n gereelde en betekenisvolle program vir Gesinsaanbidding te volg?

“Hierdie woorde . . . moet in jou hart wees”

Wat het kinders van hulle ouers die meeste nodig? Kyk na wat ’n pa moet doen om sy gesin te red.

“Hierdie woorde . . . moet in jou hart wees”—Onderhoude met gesinne

Wanneer gesinne elke week tyd maak vir Gesinsaanbidding om geestelike dinge te bespreek, kom hulle nader aan Jehovah en aan mekaar.

Vind meer uit

JULLE GESIN KAN GELUKKIG WEES

Aanbid Jehovah as ’n gesin

Hoe kan julle julle gesinsaanbidding meer geniet?