Spring na inhoud

Ons hele gemeenskap van broers

Omtrent 2 000 jaar gelede het Christene die opdrag gekry om “lief [te wees] vir die hele gemeenskap van broers”. Hoe het Jehovah se Getuies hierdie opdrag uitgevoer? Hierdie video kyk na drie maniere waarop ons broederskap hierdie doel suksesvol bereik: 1) die predikingswerk, 2) om hulp te verleen aan dié wat dit nodig het en 3) om bymekaar te kom om Jehovah God te aanbid.