Episode 1: Die ware lig van die wêreld

Episode 1: Die ware lig van die wêreld

Wonderwerke gebeur wat duidelik wys dat die Messias binnekort sou kom. Gebaseer op Johannes 1:1-5; Lukas 1:1-80; Matteus 1:18-25; Lukas 2:1-38; Matteus 2:1-23; Lukas 2:39-52; Johannes 1:9.