Spring na inhoud

‘Goeie nuus aan elke nasie, stam en taal’

Omdat daar omtrent 6 700 tale wêreldwyd gepraat word, is vertaling nodig om die goeie nuus van Bybelwaarheid te versprei. Kyk na hierdie video om te sien hoe Jehovah se Getuies hierdie uitdaging oorkom.