Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Aanvaar God die gebruik van beelde in ons aanbidding?

Aanvaar God die gebruik van beelde in ons aanbidding?

Ons kan nie vir God sien nie. So hoe kan ons na aan ’n God voel wat ons nie met ons oë kan sien nie? Sou dit help as ons fisiese voorwerpe in ons aanbidding gebruik om nader aan God te voel?