Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JAKOBUS 1-2

Die pad na sonde en die dood

Die pad na sonde en die dood

1:14, 15

Wanneer jy aan verkeerde dinge begin dink, doen die volgende:

  • Probeer hard om op iets anders te fokus. – Flp 4:8

  • Dink na oor die pynlike gevolge as jy die verkeerde ding doen waaraan jy dink. – De 32:29

  • Bid. – Mt 26:41

Aan watter opbouende dinge kan jy dink wanneer verkeerde gedagtes by jou opkom?