Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 12-13

Dissipline – ’n Bewys van Jehovah se liefde

Dissipline – ’n Bewys van Jehovah se liefde

12:5-7, 11

Dissipline verwys na straf, teregwysing, onderrigting en opleiding. Net soos ’n liefdevolle pa sy kinders dissiplineer, dissiplineer Jehovah ook vir ons. Ons ontvang sy dissipline wanneer ons . . . 

  • die Bybel lees, persoonlike studie doen, vergaderinge bywoon en nadink oor wat ons leer

  • raad van ’n mede-aanbidder kry of reggehelp word

  • die gevolge dra van ons foute

  • deur ’n regterlike komitee tereggewys of uitgesit word

  • moeilike tye of vervolging deurmaak wat Jehovah toelaat. – w15 9/15 25 ¶13; it-1-E 629