Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 7-8

“’n Priester vir ewig volgens die wyse van Melgisedek”

“’n Priester vir ewig volgens die wyse van Melgisedek”

7:1-3, 17

In watter opsig het Melgisedek Jesus afgebeeld?

  • 7:1 – Koning en priester

  • 7:3, 22-25 – Geen rekord van voorgangers of opvolgers nie

  • 7:5, 6, 14-17 – Nie ’n priester omdat hy die seun van ’n priester was nie, maar omdat Jehovah hom aangestel het

Hoe is Christus se priesterskap beter as die Aäronitiese priesterskap? (it-1-E 1113 ¶4-5)