Getroue broers wat in 1945 uit ’n konsentrasiekamp in Duitsland vrygelaat is

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK September 2019

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor God se belangstelling in elkeen van ons.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“’n Priester vir ewig volgens die wyse van Melgisedek”

In watter opsig het Melgisedek Jesus afgebeeld?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Skaduwee van die toekomstige goeie dinge

Hoe het sekere aspekte van die tabernakel die losprys afgebeeld?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoekom geloof belangrik is

Wat is geloof, en hoekom is dit so belangrik dat Christene dit aankweek?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat gaan jy doen in die jaar van droogte?

Wat sal ons help om die “hitte” en die “jaar van droogte” te verduur wat in Jeremia 17:8 genoem word?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Dissipline – ’n Bewys van Jehovah se liefde

Jehovah dissiplineer ons op verskillende maniere. Al is dit soms pynlik, sal dit ons beter Christene maak as ons toelaat dat dit ons oplei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die pad na sonde en die dood

Verkeerde gedagtes lei tot verkeerde dade. As ons die pad na sonde en die dood wil vermy, wat moet ons doen wanneer verkeerde gedagtes by ons opkom?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Hou aan om hierdie dinge te bedink”

Satan wil ons verstand met verkeerde gedagtes vul. Hoe kan ons sy aanvalle weerstaan?