Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

25 September–1 Oktober

DANIËL 4-6

25 September–1 Oktober
  • Lied 67 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Hou jy aan om Jehovah getrou te dien?”: (10 min.)

    • Da 6:7-10—Daniël het sy lewe in gevaar gestel om Jehovah getrou te bly dien (w10 11/15 6 ¶16; w06 11/1 24 ¶12)

    • Da 6:16, 20—Koning Darius het gesien dat Daniël ’n hegte verhouding met Jehovah het (w03 9/15 15 ¶2)

    • Da 6:22, 23—Jehovah het Daniël geseën vir sy standvastige aanbidding (w10 2/15 18 ¶15)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Da 4:10, 11, 20-22—Wat is voorgestel deur die reusagtige boom in Nebukadnesar se droom? (w07 9/1 18 ¶5)

    • Da 5:17, 29—Hoekom het Daniël eers Koning Belsasar se geskenke van die hand gewys, maar dit later aanvaar? (w88 10/1 30 ¶3-5; dp 109 ¶22)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Da 4:29-37

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) inv *

  • Herbesoek: (4 min. of minder) inv—Die uitnodiging na die vergadering is tydens die vorige besoek geplaas. Demonstreer ’n herbesoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 120 ¶16 *—Spoor die student aan om sy getrouheid te bewys ondanks teenstand van ’n familielid.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Uitnodiging na gemeentelike vergaderinge

^ par. 19 Boek: Wat leer die Bybel werklik?