Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | DANIËL 1-3

Lojaliteit aan Jehovah word beloon

Lojaliteit aan Jehovah word beloon

Die verslag van die drie Hebreërs kan ons meer vasbeslote maak om lojaal aan Jehovah te bly

3:16-20, 26-29

Wat beteken dit om lojaal aan Jehovah te bly as ons na die volgende tekste kyk?