Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 PETRUS 1-3

“Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte”

“Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte”

3:11, 12

Jehovah sal mense oordeel op sy vasgestelde tyd. Wys ons dade dat ons gereed is vir Jehovah se dag?

Wat behels “heilige gedrag en dade van godvrugtige toegewydheid”?

  • Ons moet volgens Jehovah se standaarde van reg en verkeerd lewe en ons geloof verdedig

  • Ons moet gereeld aan geestelike aktiwiteite deelneem in die openbaar en wanneer ons alleen is