Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

28 Oktober–3 November

2 PETRUS 1-3

28 Oktober–3 November
  • Lied 114 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Pe 1:19 – Wie is die “dagster”, wanneer het hy opgegaan en hoe weet ons dat dit gebeur het? (w08 11/15 22 ¶2)

    • 2Pe 2:4 – Wat is “Tartarus”, en wanneer is die opstandige engele daarin gegooi? (w08 11/15 22 ¶3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Pe 1:1-15 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE