Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 PETRUS 1-2

“Julle moet heilig wees”

“Julle moet heilig wees”

1:14-16

Ons moet heilig, of skoon, wees as ons wil hê dat Jehovah ons aanbidding moet aanvaar. Wat beteken dit om skoon te wees . . . 

  • geestelik?

  • sedelik?

  • fisies?