Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HOSEA 8-14

Gee jou heel beste vir Jehovah

Gee jou heel beste vir Jehovah

14:2, 4, 9

Wanneer jy jou heel beste vir Jehovah gee, maak dit hom gelukkig en hou dit vir jou voordele in

JOU VERHOUDING MET JEHOVAH

  1. Jy bring lofoffers aan Jehovah

  2. Jehovah vergewe jou, jy geniet sy goedkeuring en jy word sy vriend

  3. Wanneer jy besef watter voordele dit inhou om Jehovah se bevele te gehoorsaam, versterk dit jou begeerte om hom te loof

Hoe kan ek my heel beste vir Jehovah gee?