Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

16-22 Oktober

HOSEA 1-7

16-22 Oktober
  • Lied 18 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jehovah vind vreugde in lojale liefde—En jy?”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Hosea.]

    • Ho 6:4, 5—Jehovah was ongelukkig oor die Israeliete se gebrek aan lojale liefde (w10 8/15 25 ¶18)

    • Ho 6:6—Jehovah is bly as ons lojale liefde toon (w07 9/15 16 ¶8; w07 6/15 27 ¶7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ho 1:7—Wanneer het Jehovah aan die huis van Juda barmhartigheid bewys en hulle gered? (w07 9/15 14 ¶7)

    • Ho 2:18—Hoe is hierdie vers in die verlede vervul en hoe sal dit in die toekoms vervul word? (w05 11/15 20 ¶16; g05 9/8 12 ¶2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ho 7:1-16

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) 1Jo 5:3—Leer die waarheid aan ander. Nooi die persoon na die vergadering.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) De 30:11-14; Jes 48:17, 18—Leer die waarheid aan ander. Vestig die aandag op jw.org. (Sien mwb16.08 8 ¶2.) *

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 12-13 ¶16-18 *—Wys hoe die hart bereik kan word.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 18 Vergaderingwerkboek, Augustus 2016

^ par. 19 Boek: ‘Hou julle in God se liefde’