Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

9-15 Oktober

DANIËL 10-12

9-15 Oktober
  • Lied 31 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jehovah het die toekoms van konings vooruitgesien”: (10 min.)

    • Da 11:2—Vier konings het opgestaan vir die Persiese Ryk (dp 212-213 ¶5-6)

    • Da 11:3—Aleksander die Grote het op die toneel verskyn (dp 213 ¶8)

    • Da 11:4—Aleksander se koninkryk is in vier verdeel (dp 214 ¶11)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Da 12:3—Wie is “dié wat insig het”, en wanneer skyn hulle “soos die glans van die uitspansel”? (w13 7/15 13 ¶16, eindnota)

    • Da 12:13—Hoe sal Daniël “opstaan”? (dp 315 ¶18)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Da 11:28-39

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.5 *Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.5Die tydskrif is tydens die vorige besoek aangebied. Sit die gesprek voort en lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w16.11 5-6 ¶7-8—Tema: Hoe kan ons Jehovah se voorbeeld navolg oor hoe om ander aan te moedig?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

[Voetnoot]

^ par. 17 Ontwaak!, nr. 5 van 2017