Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 20-21

“Het jy my liewer as hulle?”

“Het jy my liewer as hulle?”

21:1-19

In Bybeltye was suksesvolle vissermanne geduldig, hardwerkend en bereid om moeilike omstandighede te verduur vir ’n goeie vangs (w12 8/1 18-20). Petrus sou hierdie eienskappe ook nodig hê om ’n visser van mense te wees. Maar Petrus moes besluit wat hy eerste in sy lewe sou stel — sy sekulêre werk waarvoor hy so lief was of die werk om Jesus se volgelinge geestelik te voed.

Watter veranderinge het jy al gemaak om Koninkryksbelange eerste te stel?