Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Wie of wat kan ons vertroos wanneer ons baie hartseer is?

Teks: 2Kor 1:3, 4

Volgende keer: Wat gebeur wanneer iemand sterf?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Wat gebeur wanneer iemand sterf?

Teks: Pr 9:5, 10

Volgende keer: Watter hoop is daar vir dié wat gesterf het?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Watter hoop is daar vir dié wat gesterf het?

Teks: Han 24:15

Volgende keer: Waar gaan die opstanding plaasvind?