Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

27 November–3 Desember

NAHUM 1–HABAKUK 3

27 November–3 Desember
  • Lied 154 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Bly geestelik wakker en bedrywig”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Na 1:8; 2:6—Hoe is Nineve uitgeroei? (w07 11/15 9 ¶2)

    • Hab 3:17-19—Watter vertroue kan ons hê, al moet ons dalk voor en tydens Armageddon moeilike tye deurmaak? (w07 11/15 10 ¶11)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Hab 2:15–3:6

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) hf *—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) hf—Die brosjure is tydens die vorige besoek geplaas. Demonstreer ’n herbesoek.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w16.03 3-5—Tema: Kan jy in jou gemeente help?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Brosjure: Julle gesin kan gelukkig wees