Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | OBADJA 1–JONA 4

Leer uit jou foute

Leer uit jou foute

Die verslag van Jona wys dat Jehovah nie moed opgee met ons wanneer ons foute maak nie. Maar hy verwag dat ons uit ons foute leer en die nodige veranderinge maak.

Jon 1:3

Watter fout het Jona gemaak toe hy sy toewysing by Jehovah gekry het?

Jon 2:1-10

Waaroor het Jona gebid, en wat het Jehovah daaromtrent gedoen?

Jon 3:1-3

Hoe het Jona gewys dat hy uit sy foute geleer het?