Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

6-12 Mei

2 KORINTIËRS 4-6

6-12 Mei
  • Lied 128 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Ons gee nie moed op nie”: (10 min.)

    • 2Kor 4:16 – Jehovah vernuwe ons “van dag tot dag” (w04 8/15 25 ¶16-17)

    • 2Kor 4:17 – Die lyding wat mense vandag ondervind, is “kortstondig en lig” (it-1-E 724-725)

    • 2Kor 4:18 – Ons moet op toekomstige Koninkrykseëninge fokus

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Kor 4:7 – Wat is “hierdie skat in erdehouers”? (w12 2/1 28-29)

    • 2Kor 6:13 – Hoe kan ons gehoorsaam wees aan die raad om “verruim” te word? (w09 11/15 21 ¶7)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Kor 4:1-15 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Akkurate voorlesing en bespreek dan studie 5 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w04 7/1 30-31​ – Tema: Is dit reg dat ’n gedoopte Christen met ’n verkondiger begin uitgaan wat nie gedoop is nie? (th studie 7).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 143

  • Ek doen my bes: (8 min.) Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het broer Foster sy bes vir Jehovah gedoen toe hy nog jonk en sterk was? Hoe het sy omstandighede verander? Hoe doen hy sy bes vir Jehovah in sy nuwe omstandighede? Watter lesse het jy uit sy lewe geleer?

  • Plaaslike behoeftes: (7 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 7 ¶9-16

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 129 en gebed