Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 35-38

Ebed-Meleg—’n Voorbeeld van moed en goedhartigheid

Ebed-Meleg—’n Voorbeeld van moed en goedhartigheid

Ebed-Meleg, ’n amptenaar in die hof van koning Sedekia, het goddelike eienskappe getoon

38:7-13

  • Hy het moedig en beslissend opgetree toe hy namens Jeremia met koning Sedekia gaan praat het en toe vir Jeremia uit die put gered het

  • Hy was goedhartig en het vir Jeremia sagte lappe gegee sodat die toue hom nie so erg sou skaaf nie