Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

22-28 Mei

JEREMIA 44-48

22-28 Mei
  • Lied 70 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Hou op ‘om vir jou groot dinge te soek’”: (10 min.)

    • Jer 45:2, 3—Barug se verkeerde denke het hom baie gespanne laat voel (jr 104-105 ¶4-6)

    • Jer 45:4, 5a—Jehovah het Barug liefdevol reggehelp (jr 103 ¶2)

    • Jer 45:5b—Barug se lewe is gered omdat hy aan die belangrikste dinge aandag geskenk het (w16.07 8 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 48:13—Waarom sou die Moabiete ‘beskaamd moes staan oor Kamos’? (it-1-E 430)

    • Jer 48:42—Hoe versterk Jehovah se uitspraak teen die Moabiete ons geloof? (it-2-E 422 ¶2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 47:1-7

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) hf *—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) hf—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 199 ¶9-10—Wys kortliks vir die student hoe om navorsing te doen oor ’n spesifieke beproewing wat hy tans ervaar.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Brosjure Julle gesin kan gelukkig wees