Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 39-43

Jehovah sal elkeen volgens sy werke vergeld

Jehovah sal elkeen volgens sy werke vergeld

Sedekia het Jehovah se raad om aan Babilon oor te gee geïgnoreer

39:4-7

  • Sedekia se seuns is voor sy oë doodgemaak. Hy is toe verblind, met koperboeie gebind en was tot sy dood in ’n tronk in Babilon

Ebed-Meleg het op Jehovah vertrou en was besorg oor Sy profeet Jeremia

39:15-18

  • Jehovah het belowe om Ebed-Meleg tydens Juda se vernietiging te beskerm

Jeremia het vir baie jare voor Jerusalem se vernietiging moedig gepreek

40:1-6

  • Jehovah het Jeremia gedurende Jerusalem se besetting beskerm en toegesien dat die Babiloniërs hom vrylaat