SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 1-10
As ons vrede met Jehovah wil geniet, moet ons sy Seun, Jesus, eer
Vyandigheid teenoor Jehovah en Jesus is voorspel
Dit is voorspel dat die nasies nie Jesus se gesag sou aanvaar nie, maar dat hulle op hulle eie gesag sou aandring
Hierdie profesie is vervul toe Jesus op die aarde was en het ’n groter vervulling vandag
Die psalmis sê dat die nasies iets leegs mompel, wat beteken dat hulle voorneme leeg en tot mislukking gedoem is
Slegs diegene wat Jehovah se gesalfde Koning eer, sal die lewe verkry
Almal wat die Messiaanse Koning teëstaan, sal vernietig word
Mense kan veiligheid en vrede vind as hulle die Seun, Jesus, eer