Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

9-15 Mei

PSALM 1-10

9-15 Mei
  • Lied 99 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • As ons vrede met Jehovah wil geniet, moet ons sy Seun, Jesus, eer”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Psalms.]

    • Ps 2:1-3—Vyandigheid teenoor Jehovah en Jesus is voorspel (w04 7/15 16-17 ¶4-8; it-1-E 507; it-2-E 386 ¶3)

    • Ps 2:8-12—Slegs diegene wat Jehovah se gesalfde Koning eer, sal die lewe verkry (w04 8/1 5 ¶2-3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 2:7—Wat is “die verordening van Jehovah”? (w06 5/15 17 ¶6)

    • Ps 3:2—Wat beteken Sela? (w06 5/15 18 ¶2)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 8:1–9:10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 138

  • Respekteer Jehovah se huis: (5 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend—Respekteer Jehovah se huis. (Gaan na BYBELLERINGE > KINDERS.) Nooi dan jong kinders na die verhoog, en vra hulle vrae oor die video.

  • Die goddelike naam in die Hebreeuse Geskrifte: (10 min.) Toespraak gebaseer op ’n Studiegids vir God se Woord, Deel 1.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 15 ¶1-14, en die venster “Vrae oor Ester

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 11 en gebed