Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

30 Mei–5 Junie 2016

PSALM 26-33

30 Mei–5 Junie 2016
  • Lied 23 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Vertrou op Jehovah vir moed”: (10 min.)

    • Ps 27:1-3—As ons nadink oor die feit dat Jehovah ons lig is, sal dit ons moed gee (w12 7/15 22-23 ¶3-6)

    • Ps 27:4—Waardering vir ware aanbidding versterk ons (w12 7/15 24 ¶7)

    • Ps 27:10—Jehovah is bereid om sy knegte te ondersteun wanneer ander hulle in die steek laat (w12 7/15 24 ¶9-10)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 26:6—Hoe gaan ons, soos Dawid, rondom Jehovah se altaar in figuurlike sin? (w06 5/15 19 ¶11)

    • Ps 32:8—Wat is een voordeel daarvan om insig van Jehovah te ontvang? (w09 6/1 5 ¶3)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 32:1–33:8

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) kt—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n Bybelteks te lees.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n Bybelstudie vir iemand op jou tydskrifroete aan te bied deur die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie? op JW Library te wys.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 9—Wys kortliks vir die student hoe hy JW Library kan gebruik om vir die vergaderinge voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE