Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 19-25

Profesieë gee besonderhede oor die Messias

Profesieë gee besonderhede oor die Messias

TEKS

PROFESIE

VERVULLING

Psalm 22:1

Skynbaar deur God verlaat

Matteus 27:46; Markus 15:34

Psalm 22:7, 8

Hy sou bespot word terwyl hy aan die paal hang

Matteus 27:39-43

Psalm 22:16

Aan die paal genael

Matteus 27:31; Markus 15:25; Johannes 20:25

Psalm 22:18

Die lot sou oor sy klere gewerp word

Matteus 27:35

Psalm 22:22

Neem die leiding om Jehovah se naam bekend te maak

Johannes 17:6