Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 24

’n Vrou vir Isak

’n Vrou vir Isak

24:2-4, 11-15, 58, 67

Toe Abraham se kneg ’n vrou vir Isak moes kies, het hy Jehovah gevra om hom te help om die regte keuse te maak (Ge 24:42-44). Ons moet ook Jehovah se leiding vra voordat ons groot besluite maak. Hoe?

  • Bid

  • Soek raad in God se Woord en Christelike publikasies

  • Vra hulp by ervare Christene