Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | FILIPPENSE 1-4

“Moet julle oor niks kwel nie”

“Moet julle oor niks kwel nie”

4:6, 7

  • Gebed help baie wanneer ons bekommerd is oor ’n probleem

  • As ons in geloof bid, sal Jehovah ons die vrede gee wat “alle denke te bowe gaan”

  • Al lyk dit dalk vir ons asof daar geen oplossing vir ons probleme is nie, kan Jehovah ons help om dit te verduur. Hy kan dalk selfs iets doen wat ons nie verwag nie. – 1Kor 10:13