Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | EFESIËRS 4-6

“Trek die volle wapenrusting van God aan”

“Trek die volle wapenrusting van God aan”

6:11-17

Die apostel Paulus het Christene met soldate vergelyk wat in ’n oorlog veg. Ons vyande is “bose geesmagte”. Dit lyk dalk of ons swak en weerloos is, maar ons kan die geveg met Jehovah se hulp wen as ons ‘die volle wapenrusting van God aantrek’.

Identifiseer elke deel van die wapenrusting en wat dit voorstel

DINK HIEROOR NA: Het ek die volle wapenrusting aan?