Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

5-11 Junie

JEREMIA 51-52

5-11 Junie
  • Lied 37 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Alles wat Jehovah sê, gebeur presies so”: (10 min.)

    • Jer 51:11, 28—Jehovah het voorspel wie Babilon sou verower (it-2-E 360 ¶2-3)

    • Jer 51:30—Jehovah het voorspel dat Babilon nie sou terugveg nie (it-2-E 459 ¶4)

    • Jer 51:37, 62—Jehovah het voorspel dat Babilon uiteindelik verlate sou wees (it-1-E 237 ¶1)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 51:25—Hoekom word Babilon as ’n “verwoestende berg” beskryf? (it-2-E 444 ¶9)

    • Jer 51:42—Wat word blykbaar bedoel met die woorde “die see het oor Babilon opgekom”? (it-2-E 882 ¶3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 51:1-11

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig alle verkondigers aan om vir die huisbewoner inligting te wys op jw.org onder BYBELLERINGE > HULP VIR DIE GESIN.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE