Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

26 Junie–2 Julie

ESEGIËL 6-10

26 Junie–2 Julie
  • Lied 141 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Sal jy gemerk wees vir oorlewing?(10 min.)

    • Ese 9:1, 2—Esegiël se visioen leer ons waardevolle lesse (w16.06 31-32)

    • Ese 9:3, 4—Diegene wat gunstig op die predikingswerk reageer, sal gedurende die groot verdrukking gemerk word vir oorlewing

    • Ese 9:5-7—Jehovah sal nie die regverdiges saam met die goddeloses vernietig nie

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 7:19—Hoe help hierdie vers ons om vir die toekoms voor te berei? (w09 9/15 23 ¶10)

    • Ese 8:12—Hoe wys hierdie vers vir ons dat ’n gebrek aan geloof tot verkeerde gedrag kan lei? (w11 4/15 26 ¶14)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 8:1-12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Op 4:11—Leer die waarheid aan ander.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Ps 11:5; 2Ko 7:1—Leer die waarheid aan ander.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 127 ¶4-5—Wys hoe om die student se hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE