Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

19-25 Junie

ESEGIËL 1-5

19-25 Junie
  • Lied 75 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Esegiël was bly dat hy God se boodskap kon verkondig”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Esegiël.]

    • Ese 2:9–3:2—Esegiël het die boekrol van “klaagliedere en ’n gekerm en ’n geweeklaag” geëet (w08 7/15 8 ¶6-7; it-1-E 1214)

    • Ese 3:3—Esegiël was dankbaar dat hy Jehovah as ’n profeet kon dien (w07 7/1 12 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 1:20, 21, 26-28—Wat stel die hemelse strydwa voor? (w07 7/1 11 ¶6)

    • Ese 4:1-7—Het Esegiël regtig die toneel uitgebeeld wat die aanval op Jerusalem voorgestel het? (w07 7/1 12 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 1:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

^ par. 17 Pamflet: Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?