Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde aanbiedings

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Vraag: Kom die Bybel van God af? Of is dit net ’n boek met mense se gedagtes?

Teks: 2Ti 3:16

Aanbod: Hierdie Ontwaak! bespreek drie bewyse wat toon dat die Bybel regtig van God af kom.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

Vraag: Hoe moet ons oor die gawe van lewe voel?

Teks: Op 4:11

Waarheid: Omdat lewe ’n gawe van God is, respekteer ons dit. Ons is nie roekeloos nie en sal nooit iemand aspris doodmaak nie. Die gawe van lewe is vir ons kosbaar.

WAT IS DIE SLEUTEL TOT ’N GELUKKIGE GESINSLEWE?

Vraag: Kyk na die vraag en moontlike antwoorde op hierdie pamflet. Wat dink jy?

Teks: Lu 11:28

Aanbod: Hierdie pamflet wys wat dit vir jou gesin kan beteken en hoekom ons kan glo wat die Bybel sê.

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.