Verkondigers gebruik die traktate in Malta

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Junie 2016

Voorgestelde aanbiedings

Idees om die Ontwaak! en ons traktate aan te bied. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Vertrou op Jehovah en doen wat goed is

Pas die praktiese raad toe in Psalm 37.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening—Gebruik video’s om te onderrig

Waarom moet ons ons video’s in ons bediening gebruik? Hoe kan dit ons help om te onderrig?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah onderskraag dié wat siek is

Dawid se geïnspireerde woorde in Psalm 41 kan getroue knegte van vandag versterk tydens siekte of probleme.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah sal nie ’n gebroke hart verag nie

In Psalm 51 beskryf Dawid hoe diep ernstige sonde hom geraak het. Wat het hom gehelp om geestelik te herstel?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die Koninkryk—Die eerste 100 jaar

Gebruik die vrae om te bespreek wat God se Koninkryk sedert 1914 verrig het.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Werp jou las op Jehovah”

Dawid se geïnspireerde raad in Psalm 55:22 kan ons help om enige probleem, angstigheid en bekommernis te hanteer.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“God is my helper”

Dawid het Jehovah vir Sy woord geprys. Watter Bybelverse het jou gedurende moeilike tye gehelp?