Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 6-7

Wees vrygewig met die maat waarmee julle uitmeet

Wees vrygewig met die maat waarmee julle uitmeet

6:38

’n Vrygewige persoon gee graag van sy tyd, energie en besittings om ander te help en aan te moedig.

  • Die vorm van die Griekse werkwoord wat met “gee altyddeur” vertaal word, gee die idee dat iets aanhoudend gedoen word

  • As ons altyd gee, sal ander “’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in [ons] skoot stort”. Hierdie woorde verwys dalk na iets wat party verkopers gedoen het wanneer hulle die produk wat gekoop is in die gevoude bokleed gesit het