Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 21-23

Die een met die wetlike reg sal koning wees

Die een met die wetlike reg sal koning wees
UITLEG

Soos Esegiël voorspel het, het Jesus die “wetlike reg” gehad om as Koning te heers.

  • Ge 49:10

    Uit watter stam het die Messias gekom?

  • 2Sa 7:12, 16

    Wie se koninkryk sou vir ewig bestaan?

  • Mt 1:16

    Watter gesinslid van Jesus se wettige geslagslyn is deur Matteus gegee?

Wat leer ons oor Jehovah deur sy besluit om Jesus se koningskap wetlik te bevestig?