Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

4-10 Julie

PSALM 60-68

4-10 Julie
  • Lied 104 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Loof Jehovah, die Hoorder van gebed”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 63:3—Waarom is Jehovah se liefderyke goedhartigheid beter as die lewe? (w06 6/1 11 ¶7)

    • Ps 68:18—Wie was die “gawes in die vorm van mense”? (w06 6/1 10 ¶5)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 63:1–64:10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • ’n Eenvoudige lewe help ons om God te loof”: (15 min.) Begin deur die artikel te bespreek. Speel dan die video Ons lei ’n eenvoudige lewe en bespreek dit kortliks. (Ouer manne kan die Afrikaanse video op jw.org by “Event Media” aflaai. Die Engelse video is op tv.jw.org onder VIDEO ON DEMAND > FAMILY.) Moedig almal aan om te dink aan hoe hulle hulle lewe kan vereenvoudig sodat hulle meer in Jehovah se diens kan doen.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 19 ¶1-16

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 88 en gebed