Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 79-86

Wie is die belangrikste persoon in jou lewe?

Wie is die belangrikste persoon in jou lewe?

Die skrywer van Psalm 83 was waarskynlik ’n nakomeling van die Leviet Asaf, ’n tydgenoot van koning Dawid. Hierdie psalm is geskryf gedurende ’n tyd toe vyandelike nasies ’n bedreiging vir Jehovah se knegte was.

83:1-5, 16

  • In sy gebed het die psalmis op Jehovah se naam en soewereiniteit gefokus eerder as op sy eie veiligheid

  • Vandag het God se knegte nog altyd te kampe met die een aanval ná die ander. Ons getroue volharding strek Jehovah tot eer

83:18

  • Jehovah wil hê dat ons sy naam moet ken

  • Ons moet deur ons dade toon dat Jehovah die belangrikste Persoon in ons lewe is