Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 74-78

Dink aan die handelinge van Jehovah

Dink aan die handelinge van Jehovah

Dit is noodsaaklik om te peins oor die goeie dinge wat Jehovah gedoen het

74:16; 77:6, 11, 12

  • Bepeinsing help ons om die dinge wat ons in God se Woord lees, ons eie te maak en om opregte waardering vir geestelike voedsel op te bou

  • Om diep na te dink oor Jehovah, help ons om te dink aan sy wonderlike handelinge en die hoop wat hy vir ons voorhou

Jehovah se handelinge en werke sluit die volgende in:

74:16, 17; 75:6, 7; 78:11-17

  • Die skepping

    Hoe meer ons oor die skepping leer, hoe dieper word ons ontsag vir Jehovah

  • Aangestelde manne in die gemeente

    Ons moet onderdanig wees aan diegene wat deur Jehovah aangestel word om die leiding te neem

  • Reddingsdade

    As ons aan Jehovah se reddingsdade dink, versterk dit ons geloof in sy begeerte en sy vermoë om vir sy knegte te sorg