Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Roosters vir die gewone pionierdiens

Roosters vir die gewone pionierdiens

As jy ’n gewone pionier wil wees, moet jy ’n goeie rooster hê. As jy 18 uur per week aan die bediening deelneem, kan jy pionier—en steeds tyd hê om vakansie te hou! So ’n rooster maak selfs voorsiening vir onvoorsiene ontwrigtings, dalk as gevolg van siekte of slegte weer. Die bygaande tabel gee idees vir verkondigers wat deeltyds of voltyds werk of wat beperk word deur swak gesondheid of ’n tekort aan energie. As jou gesin ’n paar aanpassings maak, kan een van julle dalk in September begin pionier. Bespreek dit gerus gedurende julle volgende gesinsaanbidding.

EK WERK DEELTYDS

Maandag

WERK

Dinsdag

WERK

Woensdag

WERK

Donderdag

6 uur

Vrydag

6 uur

Saterdag

4 uur

Sondag

2 uur

EK WERK VOLTYDS

Maandag

2 uur

Dinsdag

2 uur

Woensdag

VERGADERING IN DIE WEEK

Donderdag

2 uur

Vrydag

2 uur

Saterdag

6 uur

Sondag

4 uur

EK HET GESONDHEIDSPROBLEME

Maandag

RUS

Dinsdag

3 uur

Woensdag

3 uur

Donderdag

3 uur

Vrydag

3 uur

Saterdag

3 uur

Sondag

3 uur