Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Kan jy verduidelik waarom jy aan God glo?

Kan jy verduidelik waarom jy aan God glo?

Wat sal jy antwoord as iemand jou vra hoekom jy aan die skepping glo? Om te wys dat jy self daarvan oortuig is, moet jy twee dinge doen: Eerstens moet jy self seker maak dat die skepping waar is (Ro 12:1, 2). Dan moet jy dink aan hoe jy jou geloof aan iemand anders kan verduidelik. – Spr 15:28.

KYK NA DIE VIDEO’S ’N ORTOPEDIS VERDUIDELIK WAAROM SY AAN GOD GLO EN ’N DIERKUNDIGE VERDUIDELIK WAAROM HY AAN GOD GLO OM TE SIEN HOEKOM ANDER AAN DIE SKEPPING GLO, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoekom glo Irène Hof Laurenceau aan die skepping en nie aan evolusie nie?

  • Hoekom glo Yaroslav Dovhanych aan die skepping en nie aan evolusie nie?

  • Hoe sal jy aan iemand verduidelik hoekom jy aan die skepping glo?

  • Watter hulpmiddele van Jehovah se organisasie is daar in jou taal wat jou en ander kan help om duidelik te kan sien dat God alles geskep het?