Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wees ’n vaardige werker

Wees ’n vaardige werker

’n Vaardige timmerman weet hoe om sy gereedskap te gebruik. Net so verstaan “’n werker wat hom oor niks hoef te skaam nie” hoe om die gereedskap, of hulpmiddele, in die Gereedskapskissie vir Onderrigting te gebruik (2Ti 2:15). Beantwoord die volgende vrae om te sien hoe goed jy party van ons hulpmiddele vir die bediening ken.

LUISTER NA GOD EN LEWE VIR EWIG

  • Vir wie is hierdie hulpmiddel bedoel? – mwb17.03 5 ¶1-2

  • Hoe kan jy dit gebruik om ’n Bybelstudie te hou? – km-E 7/12 3 ¶6

  • Watter bykomende hulpmiddel is nodig om jou student vir doop voor te berei? – km 7/12 7 ¶5

GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM!

  • Hoe verskil hierdie hulpmiddel van ander studiepublikasies? – km 3/13 5 ¶3-5

  • Wat moet jy probeer doen wanneer jy dit aanbied? – km 9/15 3 ¶1

  • Hoe kan jy ’n Bybelstudie hou met hierdie hulpmiddel? – mwb16.01 8

  • Op watter stadium moet jy oorgaan na die boek Wat kan die Bybel ons leer? – km 3/13 7 ¶10

WAT KAN DIE BYBEL ONS LEER?

  • Hoe moet die opsommings van die hoofstukke en die eindnotas gebruik word? – mwb16.11 5 ¶2-3

WIE DOEN VANDAG JEHOVAH SE WIL?