Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 21-22

“Laat die wil van Jehovah geskied”

“Laat die wil van Jehovah geskied”

21:8-14

Paulus het gevoel dat die heilige gees wou hê dat hy na Jerusalem moet gaan, waar dit vir hom gevaarlik sou wees (Han 20:22, 23). Toe Christene wat dit net goed bedoel het, hom gesmeek het om nie te gaan nie, het hy gesê: “Wat doen julle deur te huil en my hart swak te maak?” (Han 21:13). Wanneer ander selfopofferend is en meer in Jehovah se diens wil doen, moet ons hulle nooit probeer ontmoedig nie.