Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

21-27 Januarie

HANDELINGE 25-26

21-27 Januarie
  • Lied 73 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Paulus beroep hom op die keiser en getuig dan vir koning Herodes Agrippa”: (10 min.)

    • Han 25:11 – Paulus het sy wetlike reg gebruik en hom op die keiser beroep (bt 198 ¶6)

    • Han 26:1-3 – Paulus het die waarheid goed verdedig voor koning Herodes Agrippa (bt 198-201 ¶10-16)

    • Han 26:28 – Paulus se woorde het ’n groot uitwerking op die koning gehad (bt 202 ¶18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 26:14 – Wat beteken dit om teen die prikkels te skop? (“teen die prikkels te . . . skop”, studienota oor Han 26:14 in nwtsty; Prikkel,” woordelys in nwt)

    • Han 26:27 – Hoekom was dit vir koning Agrippa moeilik om Paulus te antwoord toe Paulus hom gevra het of hy aan die profete glo? (w03 11/15 16-17 ¶14)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 25:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE