’n Kringopsiener en sy vrou tydens ’n kringbesoek in Frankryk, 1957

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Januarie 2019

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor hoe om God se vriend te word.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Laat die wil van Jehovah geskied”

Wanneer ander selfopofferend is en meer in Jehovah se diens wil doen, moet ons hulle nooit probeer ontmoedig nie.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Deur Jehovah geleer om ons kinders groot te maak

Aanvaar jy God se hulp om jou kinders suksesvol groot te maak?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Paulus is daarvan beskuldig dat hy ’n pes is en die mense in opstand bring

Paulus se suster se seun het gekeer dat hy doodgemaak word. Wat leer hierdie verhaal ons?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Paulus beroep hom op die keiser en getuig dan vir koning Herodes Agrippa

Hoe kan ons Paulus se voorbeeld volg wanneer teenstanders probeer om die wet te gebruik om vir ons moeilikheid te maak?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe die werk in Quebec wettig gemaak is

Vind uit hoe ons broers die goeie nuus in Quebec verdedig het.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Paulus seil na Rome

Al was Paulus in die tronk, het hy nooit opgehou om vir ander te getuig nie.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

‘Paulus het God gedank en moed geskep’

Wat kan jy doen wanneer die kringopsiener en sy vrou weer na julle gemeente toe kom om hulle te help om moed te skep?